Wat is Geloof?
Vind die verse in:
1. Galasiërs 2:
2. 2 Petrus 1:
3. Markus 11:
4. Galasiërs 3:
5. Johannes 20:
6. Lukas 6:
7. Johannes 6:
8. Romeine 10:
9. Johannes 7:
10. Hebreërs 12:
1. "Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God."
2.
"die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof,
wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die
skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit
het."
3. "Jesus antwoord en sê vir hulle: Dít is die werk van God, dat julle in Hom glo wat Hy gestuur het."
4. "Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei."
5. "Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.
6.
"Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus
leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in
die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het."
7.
"En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle
geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, en by die kennis die
selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die
lydsaamheid die godsvrug, en by die godsvrug die broederliefde, en by
die broederliefde die naasteliefde."
8. "Want,
voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op
en werp jou in die see—en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy
sê, sal gebeur—hy sal verkry net wat hy sê."
9. "Net
soos Abraham in God geglo het, en dit is hom tot geregtigheid gereken.
Julle verstaan dan dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van
Abraham."
10. "Jesus sê vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het."
11. "Maar toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom en sê: Moenie vrees nie. Glo net, en sy sal gered word."
Monday, 4 May 2020
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...