Volg:
Saturday, 29 March 2025
Aksie Kidz vir Jesus Gear is nou beskikbaar !!
Aksie Kidz vir Jesus Gear is nou beskikbaar !!
Beskikbaar in Afrikaans.
Ook beskikbaar vir volwassenes !!
Studiegidse R90
NotaBoeke R70
Inkleurboeke R90
Plakkerboeke R190
Aktiwiteitsboeke R90
Legkaarte R270
Bekers R170
T-hemde R270 E-pos:
E-pos: navrae@aksiekidzvirjesus.co.za
Hoe weet ek ek is in die regte of verkeerde kerk!!
Hoe weet ek ek is in die regte of verkeerde kerk!!Nie elke kerk n, Pastoor sal hemel toe gaan nie!! Jy moet seker maak jy behoort aan 'n kerk wat gevul is met die Heilige Gees. Vra God om jou te help om vir jou die regte kerk te wys!! Dit is baie belangrik om aan die regte kerk te behoort. 'n Kerk waar jy gemaklik is is 'n groot NEE!! Jy moet uitgedaag word in jou geloof. Jou geloof moet groei. 'n Kerk wat gevul is met die Heilige Gees is die regte kerk! Maak seker jy is ook Wedergebore!! Jy moet jou bekeer en jou lewe vir Jesus gee en gedoop word!! 'n Kerk moet vermy word: 1. Wanneer die kerk nie gevul is met die Heilige Gees nie. 2. Te veel leerstellings, soos die normale tradisionele kerke. 3. Die doop van babas. Dit is nie Bybels nie. Jesus was gedoop toe Hy 30 was en nie as 'n baba nie. 4. Preke wat gaan oor wat mense wil hoor en nie wat hulle moet hoor nie. Jy moet ver van hulle af bly!! Fokus nou daarop om die regte kerk te vind. Vra God om vir jou die regte kerk te wys en om deure vir jou oop te maak om daar uit te kom!! Maar dit is van lewensbelang dat jy na die regte kerk moet gaan!! ’n Godsdienstige kerk is groot moeilikheid. Dit gaan jou nie help om in die hemel te kom nie!! Die regte kerk is, wat met die Heilige Gees gevul is, waar jy groei in jou geloof, waar jy uitgedaag word in jou geloof, waar hulle almal van alle ouderdomme doop en gefokus is op die Woord van God alleen!
Belangrike Kennisgewing!!
Bekeer julle en laat julle doop! Dit is belangrik om 'n wedergeborene te wees. Jesus kom gouer soos jy dink!! Wees gereed!! Hou jouself besig met God se werk en nie joune nie!!!
Vind jou krag in die Here!!
Vind die Bybelverse in:
1. Filippense 4:
2. Psalm 18:
3. 2 Timoteus 1:
4. Psalm 19:
5. Psalm 22:
6. Psalm 37:
7. 2 Korintiërs 4:
8. Matteus 19:
9. Psalm 27:
1. "‘n Psalm van Dawid. Die HERE is my lig en my heil: vir wie sou ek vrees? Die HERE is die toevlug van my lewe: vir wie sou ek vervaard wees?"
2. "Maar die hulp van die regverdiges is van die HERE, hulle toevlug in tyd van benoudheid."
3. "Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik."
4. "Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe."
5. "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."
6. "Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing."
7. "Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting."
8. "God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak."
9. "Laat die woorde van my mond en die oordenking van my hart welbehaaglik wees voor u aangesig, o HERE, my rots en my verlosser!"
10. "Maar U, HERE, wees nie ver nie; my Sterkte, maak tog gou om my te help."
Nuwe lewe in Christus!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. Dit is nie ék wat lewe nie, dit is Chrístus wat in my lewe. Ek lewe nou só: Ek glo in die Seun van God, die Seun wat lief is vir my en wat gesterf het sodat ek kan lewe.
A. Markus 12:
B. Jakobus 5:
C. Romeine 10.
D. Openbaring 7:
E. Galasiërs 2:
2. "Iemand wat reg lewe, laat ander mense waarlik lewe, 'n wyse mens sal lank lewe."
A. Jesaja 31:
B. Rigters 17:
C. 1 Samuel 20:
D. Spreuke 11:
E. Josua 7:
3. “Die Vader lewe en Hy laat mense lewe. Hy het hierdie lewe ook vir die Seun gegee sodat die Seun ook mense kan laat lewe."
A. Handelinge 19:
B. Lukas 11:
C. Markus 15:
D. Filippense 3:
E. Johannes 5:
4. "Nou lewe ek naby die Here tussen mense wat lewe."
A. Psalm 90:
B. Psalm 130:
C. Psalm 70:
D. Psalm 33:
E. Psalm 116:
5. "As iemand dink sy eie lewe is baie belangrik, dan sal hy sy lewe verloor. Maar as iemand besef dat sy lewe op aarde nie belangrik is nie, dan sal hy sy lewe hou, hy sal altyd aanhou lewe."
A. 1 Timoteus 5:
B. Romeine 13:
C. Lukas 15:
D. Jakobus 2:
E. Johannes 12:
6. "As iemand aan Christus behoort, dan het God daardie persoon 'n nuwe mens gemaak. Die persoon se ou lewe is verby, ja, hy het 'n nuwe lewe gekry."
A. Galasiërs 1:
B. 2 Korintiërs 5:
C. 1 Johannes 2:
D. Matteus 20:
E. 1 Petrus 3:
7. "Want U gee vir ons die lewe, U gee die lig wat vir ons laat lewe."
A. Psalm 71:
B. Psalm 36:
C. Psalm 27:
D. Psalm 119:
E. Psalm 122:
8. "As jy met wysheid lewe, dan sal jy 'n lang en 'n mooi lewe hê."
A. Esegiël 21:
B. Jeremia 50:
C. Hosea 7:
D. 2 Kronieke 20:
E. Spreuke 3:
9. "As jy wysheid het, dan sal jy lank lewe, jy sal baie jare lank lewe.
A. Eksodus 11:
B. Deuteronomium 29:
C. Amos 1:
D. Spreuke 9:
E. 1 Konings 15:
10. "Die Woord het die lewe gebring, en hierdie lewe was die lig vir die mense."
A. Matteus 20:
B. Johannes 1:
C. Romeine 15:
D. Kolossense 2:
E. Hebreërs 12:
Jou woorde is belangrik:
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "En Moses is opgelei in al die wysheid van die Egiptenaars en was magtig in woorde en dade."
A. Jakobus 3:
B. Lukas 20:
C. Romeine 12:
D. 1 Petrus 5:
E. Handelinge 7:
2. "Want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie, maar ook in krag en in die Heilige Gees en in volle versekerdheid, soos julle weet hoedanig ons onder julle om julle ontwil gewees het."
A. Hebreërs 10:
B. Markus 12:
C. Jakobus 5:
D. Johannes 20:
E. 1 Tessalonisense 1:
3. "Toe het die HERE sy hand uitgestrek en my mond aangeroer; en die HERE het vir my gesê: Hiermee lê Ek my woorde in jou mond."
A. Jesaja 33:
B. Josua 5:
C. Eksodus 22:
D. Jeremia 1:
E. Esegiël 18:
4. "in die woord van waarheid, in die krag van God, deur die wapens van die geregtigheid in die regter— en linkerhand."
A. 1 Timoteus 5:
B. Matteus 23:
C. Markus 10:
D. 2 Johannes 1:
E. 2 Korintiërs 6:
5. "Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe."
A. Lukas 20:
B. 1 Korintiërs 12:
C. Hebreërs 9:
D. Johannes 6:
E. Romeine 15:
6. "Die Here HERE het My ‘n geoefende tong gegee, dat Ek kan weet om die vermoeide te verkwik met woorde; Hy wek elke môre, Hy wek my oor om te hoor soos die leerlinge."
A. Josua 7:
B. Numeri 12:
C. Sagaria 10:
D. Eksodus 38:
E. Jesaja 50:
7. "Van die vrug van iemand se mond eet hy die goeie, maar die begeerte van die ontroues is ‘n daad van geweld."
A. Levitikus 8:
B. Jeremia 33:
C. Numeri 10:
D. Deuteronomiun 27:
E. Spreuke 13:
8. "Die wat uit God is, luister na die woorde van God. Daarom luister julle nie, omdat julle nie uit God is nie."
A. 1 Petrus 5:
B. Jakobus 3:
C. Matteus 20:
D. Efesiërs 1:
E. Johannes 8:
9. "Wat My aangaan, dit is my verbond met hulle, sê die HERE: My Gees wat op jou is, en my woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal uit jou mond nie wyk nie, en ook nie uit die mond van jou kroos en uit die mond van die kroos van jou kroos, sê die HERE, van nou af tot in ewigheid nie."
A. Esegiël 37:
B. Jeremia 57:
C. Eksodus 20:
D. Sagaria 8:
E. Jesaja 59:
10. "‘n Man het blydskap in die regte antwoord van sy mond, en hoe goed is ‘n woord op sy tyd!"
A. Josua 5:
B. 2 Konings 18:
C. Jeremia 39:
D. Deuteronomium 17:
E. Spreuke 15:
Jesus - Die Seun van God!!
Pas A by die regte antwoord in B
A.
1. Efesiërs 2:
2. 1 Timoteus 2:
3. Johannes 8:
4. Jakobus 5:
5. Handelinge 20:
6. Markus 10:
7. Jeremia 33:
8. Esegiël 27:
9. Galasiërs 5:
10. 2 Korintiërs 10:
11. Hebreërs 13:
12. Filippense 2:
13. Lukas 19:
14. Titus 3:
15. 1 Timoteus 5:
16. 1 Tessaolonisense 3:
17. 2 Petrus 2:
18. Filemon 1:
19. Romeine 10:
20. Efesiërs 5:
21. Jesaja 53:
22. 1 Johannes 3:
23. Matteus 15:
24. Openbaring 22:
25. Matteus 10:
B.
1. "En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie."
2. "Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen."
3. "As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word."
4. "en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur."
5. "Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was."
6. "Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen."
7. "Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel."
8. "Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus."
9. "En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê."
10. "Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid."
11. "Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie, maar het Homself ontledig deur die gestalte van ‘n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword; en in gedaante gevind as ‘n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis."
12. "Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was."
Die belangrikheid van bekering!!
Baie gelowiges glo, as jy net in Jesus glo, jy sal hemel toegaan. Maar dit is heeltemal verkeerd!! Jy kan nie net sê ek glo in Jesus en nou is ek gered nie. Weereens verkeerd!! Jesus het gesê jy moet wedergebore word. Nie op die wêreld se manier nie maar op God se manier!! Om wedergebore te word moet jy verander!!!!! Jy moet jou EERSTE BEKEER van al jou sondes!! Draai weg van jou ou maniere!!! Vra om vergifnis!! En hoeveel mense is bereid om dit te doen? Hulle wil Christene wees op hul eie terme in hul gemaksone!!
Dit is 'n uitdaging om jou leefstyl te verander!! En baie hou nie van uitdagings nie. Die eindresultaat is dat as jy dit nie op God se manier wil doen nie, jy salnie gered word nie. Dit is 'n ander leefstyl as die wêreld se leefstyl.
2 Korintiërs 5:17: "Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel. Die oue het verbygegaan, kyk, die nuwe het gekom."
Deur bekering kruisig jy die ou lewe. Jy wil nie meer die wêreldse dinge doen nie. Jy draai jou rug op die ou leefstyl. Jy vra Jesus om in jou lewe in te kom, en om jou te verander. Dit is nie meer ek nie maar Christus in my. Jy is 'n veranderde, nuwe mens. Jy is nie meer 'n sondaar nie want jy is uit genade gered deur geloof in Christus Jesus!!
En om 'n godvrugtige lewenstyl te leef, moet jy in 'n nuwe mens verander. En dit begin by Bekering!!!
Maar jy moet eers BEKEER!!
Handelinge 3:19: "Bekeer julle dan en keer terug, sodat julle sondes uitgewis kan word."
2 Petrus 3:9: "Die Here stel nie die belofte uit, soos party mense dink nie. Inteendeel, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê sommige mense moet verlore gaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom."
Handelinge 2:38: "En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van julle sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang."
2 Kronieke 7:14: "As my volk oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hulle verkeerde weë, dan sal Ek uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees."
Matteus 3:8: "Dra vrug in ooreenstemming met bekering."
Handelinge 17:30: "Die tye van onkunde het God oorgesien, maar nou beveel Hy alle mense oral om hulle te bekeer."
Lukas 13:3: "Nee, Ek sê vir julle, maar as julle julle nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom."
1 Johannes 1:9: "As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons ons sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig."
Lukas 5:32: "Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering."
Een weg na die Koninkryk van God!!
Daar is net EEN weg na die Koninkryk van God!! Nie die wêreld se manier nie, nie die kerk se manier nie, nie jou manier nie. Net God se manier. Slegs deur Jesus sal jy die Koninkryk ontvang. Moenie 'n lui rusbank , medium, louwarm Christen wees nie, want daar is nie so 'n Christen in die Koninkryk van God nie. Vra die Here om vir jou wysheid te gee om jou te help om 'n Wedergebore Christen te word. Is jy bereid om jou rug op wêreldse dinge te draai? Jy kan nie een voet in die Koninkryk en die ander voet in die wêreld staan nie. Daar is geen tussenin nie. Tyd is min. Maak seker jy is reg met God – SY manier. Matteus 16:24-25: “Toe sê Jesus vir sy dissipels: “As iemand van julle my volgeling wil wees, moet julle jul eie pad prysgee, julle kruis opneem en My volg. As jy aan jou lewe probeer vashou, sal jy dit verloor. Maar as jy jou lewe ter wille van my prysgee, sal jy dit red." Dit is so, so belangrik om Wedergebore te word. Nadat jy Wedergebore is, sal jy die Heilige Gees ontvang. Hy is jou Leidsman. Hy sal jou lei oor watter rigting jy in jou lewe moet gaan. Dit is baie belangrik om die Heilige Gees te vra om jou te lei. Ons is hier op aarde om die Here se wil te doen en nie ons wil nie. Dit beteken dat ons deur vervolging sal gaan. Staan op vir Jesus, word soos Jesus. Hy lewe binne in ons. 1 Johannes 4:4: "omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is." Doen wat Jesus van jou verwag. Wees gehoorsaam aan God se Woord.
Psalms!!
Pas A by die korrekte antwoord in B:
A.
1. Psalm 60:
2. Psalm 59:
3. Psalm 25:
4. Psalm 116:
5. Psalm 80:
6. Psalm 111:
7. Psalm 33:
8. Psalm 10:
9. Psalm 125:
10. Psalm 77:
11. Psalm 28:
12. Psalm 137:
13. Psalm 147:
14. Psalm 119:
15. Psalm 106:
16. Psalm 76:
17. Psalm 118:
18. Psalm 12:
19. Psalm 51:
20. Psalm 39:
21. Psalm 115::
22. Psalm 90:
23. Psalm 35:
24. Psalm 89:
B.
1. "Here ons God, red ons! Versamel ons weer uit die nasies sodat ons u heilige Naam kan prys, in U bly kan wees, en U kan loof."
2. "Voordat die berge gebore was en U die aarde en die wêreld voortgebring het, ja, van ewigheid tot ewigheid is U God."
3. "Ek het gesê: “U troue liefde sal vir altyd duur. U getrouheid is so standvastig soos die hemel.”
4. "Die glans van u verskyning is heerliker as die hoogste berge."
5. "Maar ek sal juig in die Here, ek sal jubel oor die redding wat Hy bring."
6. "Met God aan ons kant sal ons oorwin, Hy self sal ons vyande vertrap."
7. "My God sal my te hulp kom in sy trou, God sal my laat neersien op my teëstanders."
8. "As iemand die Here dien, leer Hy hom watter pad hy moet kies, sodat hy voorspoed sal geniet en sy nageslag die land sal bly bewoon."
9. "U het my van die dood gered, U het 'n einde gemaak aan my trane, U het gesorg dat ek nie weer struikel nie."
10. "Prys die Here! Dit is goed om tot lof van ons God te sing, dit is 'n genot om die loflied te sing wat Hom toekom."
11. "Ondersteun my, volgens u woord, sodat ek kan lewe; laat my nie beskaamd staan oor my hoop nie."
Bybel Nota's!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê."
A. Markus 10:
B. Handelinge 18:
C. Matteus 12:
D. Lukas 20:
E. Johannes 3:
2. "In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God."
A. Jakobus 5:
B. 2 Korintiërs 11:
C. Lukas 8:
D. Romeine 13:
E. Johannes 1:
3. "Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie."
A. Handelinge 18:
B. Lukas 11:
C. Openbaring 20:
D. Markus 8:
E. Johannes 14:
4. "Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.”
A. Johannes 20:
B. Lukas 15:
C. Openbaring 17:
D. Handelinge 10:
E. Matteus 28:
5. "Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vrygespreek vanweë die verlossing deur Jesus Christus."
A. 2 Petrus 5:
B. Handelinge 12:
C. Markus 10:
D. Matteus 17:
E. Romeine 3:
6. "Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God."
A. Galasiërs 6:
B. Johannes 15:
C. 2 Korintiërs 10:
D. Matteus 19:
E. Efesiërs 2:
7. In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei."
A. Eksodus 7:
B. Deuteronomium 13:
C. Josua 10:
D. Levitikus 17:
E. Genesis 1:
8. "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
A. Titus 3:
B. Markus 8:
C. Jakobus 5:
D. Johannes 11:
E. Handelinge 1:
9. "Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek."
A. Handelinge 8:
B. Romeine 15:
C. Lukas 12:
D. Johannes 17:
E. 2 Timoteus 3:
10. "As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word."
A. Mark 15:
B. Galatains 3:
C. Hebrews 8:
D. Matthew 5:
E. Romans 10:
11. "Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here."
A. Hebreërs 12:
B. Johannes 10:
B. Lukas 15:
D. Efesiërs 3:
E. Romeine 6:
Psalm 91:
"Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”
Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou
en jou bewaar van dodelike siekte.
Hy beskut jou onder sy vleuels
en is vir jou 'n veilige skuilplek.
Sy trou beskerm jou aan alle kante.
Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag
of vir aanvalle oordag,
vir pes wat in die donker toeslaan
of vir siekte wat helder oordag verwoesting saai nie.
Omdat jy die Here as skuilplek geneem het,
die Allerhoogste as jou beskermer,
sal geen onheil jou tref
en geen plaag naby jou woonplek kom nie.
Hy sal sy engele opdrag gee
om jou te beskerm waar jy ook al gaan.
Op hulle hande sal hulle jou dra,
sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.
Jy sal oor leeus en adders loop,
leeus en slange sal jy doodtrap.
sê die Here, “omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm.
Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor;
in sy nood sal Ek by hom wees,
Ek sal hom red en hom in sy eer herstel.
'n Baie lang lewe sal Ek hom gee
en oor my hulp sal hy hom verbly.”
Verlossingsgebed:
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom in my lewe en lei my. Wys my U wil en nie my wil. In Jesus se Naam. Amen.
Die sleutel vir die Koninkryk van God - Wedergebore!!
Wedergebore:
1. Bekering
2. Nooi Jesus in jou lewe
3. Doop
'n Nuwe Lewe!!
1. Verhouding met die Here
2. Nuwe Persoon
3. Nuwe Leefstyl
4. Vind die regte kerk
5. Studeer en oordink die Woord van God dag en nag.
6. Leef die Woord van God
Om Jesus te volg moet jy gehoorsaam wees in alles wat Hy jou vra om te doen!! Wat is jy bereid om optegee om Jesus te volg?
Wednesday, 19 March 2025
Aksie Kidz vir Jesus Gear is nou beskikbaar !!
Aksie Kidz vir Jesus Gear is nou beskikbaar !!
Beskikbaar in Afrikaans.
Ook beskikbaar vir volwassenes !!
Studiegidse R90
NotaBoeke R70
Inkleurboeke R90
Plakkerboeke R190
Aktiwiteitsboeke R90
Legkaarte R270
Bekers R170
T-hemde R270
E-pos: navrae@aksiekidzvirjesus.co.za
Hoe weet ek ek is in die regte of verkeerde kerk!!
Hoe weet ek ek is in die regte of verkeerde kerk!!Nie elke kerk n, Pastoor sal hemel toe gaan nie!! Jy moet seker maak jy behoort aan 'n kerk wat gevul is met die Heilige Gees. Vra God om jou te help om vir jou die regte kerk te wys!! Dit is baie belangrik om aan die regte kerk te behoort. 'n Kerk waar jy gemaklik is is 'n groot NEE!! Jy moet uitgedaag word in jou geloof. Jou geloof moet groei. 'n Kerk wat gevul is met die Heilige Gees is die regte kerk! Maak seker jy is ook Wedergebore!! Jy moet jou bekeer en jou lewe vir Jesus gee en gedoop word!! 'n Kerk moet vermy word: 1. Wanneer die kerk nie gevul is met die Heilige Gees nie. 2. Te veel leerstellings, soos die normale tradisionele kerke. 3. Die doop van babas. Dit is nie Bybels nie. Jesus was gedoop toe Hy 30 was en nie as 'n baba nie. 4. Preke wat gaan oor wat mense wil hoor en nie wat hulle moet hoor nie. Jy moet ver van hulle af bly!! Fokus nou daarop om die regte kerk te vind. Vra God om vir jou die regte kerk te wys en om deure vir jou oop te maak om daar uit te kom!! Maar dit is van lewensbelang dat jy na die regte kerk moet gaan!! ’n Godsdienstige kerk is groot moeilikheid. Dit gaan jou nie help om in die hemel te kom nie!! Die regte kerk is, wat met die Heilige Gees gevul is, waar jy groei in jou geloof, waar jy uitgedaag word in jou geloof, waar hulle almal van alle ouderdomme doop en gefokus is op die Woord van God alleen!
Belangrike Kennisgewing!!
Bekeer julle en laat julle doop! Dit is belangrik om 'n wedergeborene te wees. Jesus kom gouer soos jy dink!! Wees gereed!! Hou jouself besig met God se werk en nie joune nie!!!
Nuwe lewe in Christus!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. Dit is nie ék wat lewe nie, dit is Chrístus wat in my lewe. Ek lewe nou só: Ek glo in die Seun van God, die Seun wat lief is vir my en wat gesterf het sodat ek kan lewe.
A. Markus 12:
B. Jakobus 5:
C. Romeine 10.
D. Openbaring 7:
E. Galasiërs 2:
2. "Iemand wat reg lewe, laat ander mense waarlik lewe, 'n wyse mens sal lank lewe."
A. Jesaja 31:
B. Rigters 17:
C. 1 Samuel 20:
D. Spreuke 11:
E. Josua 7:
3. “Die Vader lewe en Hy laat mense lewe. Hy het hierdie lewe ook vir die Seun gegee sodat die Seun ook mense kan laat lewe."
A. Handelinge 19:
B. Lukas 11:
C. Markus 15:
D. Filippense 3:
E. Johannes 5:
4. "Nou lewe ek naby die Here tussen mense wat lewe."
A. Psalm 90:
B. Psalm 130:
C. Psalm 70:
D. Psalm 33:
E. Psalm 116:
5. "As iemand dink sy eie lewe is baie belangrik, dan sal hy sy lewe verloor. Maar as iemand besef dat sy lewe op aarde nie belangrik is nie, dan sal hy sy lewe hou, hy sal altyd aanhou lewe."
A. 1 Timoteus 5:
B. Romeine 13:
C. Lukas 15:
D. Jakobus 2:
E. Johannes 12:
6. "As iemand aan Christus behoort, dan het God daardie persoon 'n nuwe mens gemaak. Die persoon se ou lewe is verby, ja, hy het 'n nuwe lewe gekry."
A. Galasiërs 1:
B. 2 Korintiërs 5:
C. 1 Johannes 2:
D. Matteus 20:
E. 1 Petrus 3:
7. "Want U gee vir ons die lewe, U gee die lig wat vir ons laat lewe."
A. Psalm 71:
B. Psalm 36:
C. Psalm 27:
D. Psalm 119:
E. Psalm 122:
8. "As jy met wysheid lewe, dan sal jy 'n lang en 'n mooi lewe hê."
A. Esegiël 21:
B. Jeremia 50:
C. Hosea 7:
D. 2 Kronieke 20:
E. Spreuke 3:
9. "As jy wysheid het, dan sal jy lank lewe, jy sal baie jare lank lewe.
A. Eksodus 11:
B. Deuteronomium 29:
C. Amos 1:
D. Spreuke 9:
E. 1 Konings 15:
10. "Die Woord het die lewe gebring, en hierdie lewe was die lig vir die mense."
A. Matteus 20:
B. Johannes 1:
C. Romeine 15:
D. Kolossense 2:
E. Hebreërs 12:
Jou Woorde is Belangrik!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
A. Markus 10:
B. Lukas 17:
C. Hebreërs 7:
D. Johannes 6:
E. Handelinge 15:
2. "Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër."
A. Psalm 99:
B. Psalm 70:
C. Psalm 18:
D. Psalm 120:
E. Psalm 33:
3. "Die Gees van die HERE spreek in my, en sy woord is op my tong."
A. Eksodus 15:
B. 2 Konings 25:
C. Josua 7:
D. Jesaja 30:
E. 2 Samuel 23:
4. "Elke woord van God is gelouter; Hy is ‘n skild vir die wat by Hom skuil.
A. Levitikus 19:
B. Jeremia 55:
C. Eksodus 20:
D. 1 Konings 15:
D. Spreuke 30:
5. "Die woorde van ‘n man se mond is diep waters, ‘n stroom wat bruis, ‘n fontein van wysheid."
A. Josua 9:
B. Jesaja 30:
C. Numeri 10:
D. Esegiël 25:
E. Spreuke 18:
6. "En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? Elkeen wat na My toe kom en na my woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy is. Hy is soos ‘n man wat ‘n huis bou, wat gegrawe en diep ingegaan en die fondament op die rots gelê het; en toe die vloedwater kom en die stroom teen daardie huis losbreek, kon hy dit nie beweeg nie, omdat sy fondament op die rots was. Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos ‘n man wat ‘n huis sonder fondament op die grond bou, en die stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik geval, en die instorting van daardie huis was groot."
A. Jakobus 5:
B. Filippense 3:
C. Handelinge 20:
D. Lukas 6:
E. Hebreërs 12:
7. "Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart, om dit te doen."
A. Esegiël 28:
B. Eksodus 12:
C. Jesaja 52:
D. Josua 10:
E. Deuteronomium 30:
8. "En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar."
A. Galasiërs 5:
B. Markus 12:
C. 1 Timoteus 5:
D. Romeine 13:
D. Lukas 11:
9. "Want Hy wat God gestuur het, spreek die woorde van God; want God gee Hom die Gees nie met mate nie."
A. Efesiërs 5:
B. Matteus 22:
C. Kolossense 1:
D. 1 Korintiërs 10:
E. Johannes 3:
10. "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe."
A. Jakobus 2:
B. Romeine 13:
C. Lukas 18:
D. Hebreërs 12:
E. Johannes 5:
Vrees God en nie mens nie!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
A. Psalm 130:
B. Psalm 70:
C. Psalm 110:
D. Psalm 85:
E. Psalm 50:
A. Psalm 70:
B. Psalm 110:
C. Psalm 133:
D. Psalm 7:
E. Psalm 145:
A. Rigters 10:
B. Jesaja 33:
C. Job 22:
D. Numeri 35:
E. Spreuke 3:
A. Josua 9:
B. Eksodus 23:
C. Genesis 22:
D. Jeremia 55:
E. Job 28:
A. Eksodus 22:
B. Josua 4:
C. Deuteronomium 30:
D. 1 Samuel 27:
E. Jeremia 59:
C. 2 Kronieke 35:
D. Nehemia 13:
E. 2 Konings 17:
A. Jeremia 29:
B. Eksodus 37:
C. Josua 21:
D. Jesaja 8:
E. Deuteronomium 30:
A. Handelinge 20:
B. Romeine 13:
C. Lukas 22:
D. Kolossense 2:
E. Matteus 10:
A. Markus 15:
B. 1 Timoteus 3:
C. Jakobus 5:
D. Johannes 19:
E. Lukas 12:
A. 2 Korintiërs 10:
B. Efesiërs 5:
C. Filippense 3:
D. 1 Tessalonisense 2:
E. Openbaring 15:
Vestig jou oë op die Here!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
A. Psalm 89:
B. Psalm 5:
C. Psalm 110:
D. Psalm 70:
E. Psalm 16:
2. "Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe—wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?"
A. Romeine 10:
B. Lukas 20:
C. Jakobus 5:
D. Handelinge 18:
E. Matteus 6:
A. Handelinge 19:
B. Tessalonisense 5:
C. 2 Petrus 1:
D. 1 Johannes 3:
E. Markus 15:
4. "Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken."
A. Psalm 125:
B. Psalm 30:
C. Psalm 118:
D. Psalm 71:
E. Psalm 91:
5. "My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei."
A. Psalm 145:
B. Psalm 130:
C. Psalm 89:
D. Psalm 25:
E. Psalm 110:
A. Jakobus 5:
B. 1 Petrus 3:
C. Romeine 15:
D. Lukas 21:
E. Handelinge 6:
7. "Broeders, ek reken nie dat ek dit self gegryp het nie. Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus."
A. Galasiërs 5:
B. Johannes 20:
C. Kolossense 1:
D. Matteus 23:
E. Filippense 3:
A. Matteus 22:
B. 2 Korintiërs 10:
C. Johannes 19:
D. Jakobus 3:
E. Romeine 12:
A. Lukas 19:
B. 1 Timoteus 5:
C. Handelinge 19:
D. Titus 3:
E. 2 Korintiërs 4:
10. "maar Christus as Seun oor sy huis. En ons is sy huis as ons net die vrymoedigheid en die roem van die hoop tot die einde toe onwrikbaar vashou."
A. Kolossense 2:
B. Markus 11:
C. 1 Petrus 5:
D. Hebreërs 3:
E. Johannes 15:
Jesus Christus ons Lewende Hoop!!
Jesus Christus is die Woord wat mens geword het!! Hy is die Seun van God!!
Johannes 1:14: "Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid."
God het Hom na hierdie wêreld gestuur. Hy het nie net vir ons sondes gesterf nie, maar ook dat ons lewe in oorvloed kan hê, meer as genoeg!!
Johannes 3:16: "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."
Johannes 10:10: "'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed."
Jesus is ons enigste hoop om vandag in hierdie wêreld te oorleef!! Hy is die enigste weg na ons Hemelse Vader!! Jesus is die sigbare beeld van die onsigbare God!! Nooi Jesus vandag in jou lewe in!! Hy sal vir jou vrede gee, en Hy het Sy lewe vir jou gegee!! Hy het hierdie wêreld oorwin!!
Johannes 16:33: "Dit het Ek vir julle gesê, sodat julle vrede kan hê in My. In die wêreld sal julle verdrukking hê. Maar hou moed, Ek het die wêreld oorwin."
Jesus is die EK IS!!
Johannes 14:6: “Jesus sê vir hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”
Johannes 11:25: “Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe. Elkeen wat in My glo, sal lewe al sterf hy.”
Johannes 8:12: “Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”
Johannes 15:5-8: "Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. As iemand nie in My bly nie, word hy weggegooi soos 'n loot en hy verdroog. Die mense maak sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand. As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry. My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra en my dissipels is.”
Johannes 10:11: “Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape."
Johannes 6:35: “Jesus het geantwoord: “Ek is die brood van die lewe. Wie na my toe kom, sal nooit weer honger wees nie. Wie in My glo, sal nooit dors kry nie.”
Gee jou lewe vir Jesus, vandag!! Nooi Hom in jou lewe in!! Hy sal vir jou vrede gee!! En wanneer omstandighede moeilik is begin om Hom te loof!! Hy sal jou gevegte vir jou veg!!
Johannes 14:7: "Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Ek gee aan julle nie soos die wêreld gee nie. Moenie dat julle harte ontsteld word nie en moenie bang wees nie."
Lukas 12:24: "Let op die kraaie: hulle saai nie en maai nie, hulle het geen stoorkamer of skuur nie; tog voed God hulle. En hoeveel meer werd is julle as voëls!"
Begin Sy Woord lees!! Mediteer oor die Woord van God dag en nag!! Spandeer tyd saam met Jesus en praat met Hom!! Hy sal jou hoor!!
Filippense 4:7: "Wees oor niks besorg nie, maar maak in elke situasie julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus."
Jesaja 41:10: "Wees dus nie bevrees nie, want Ek is met jou; wees nie verskrik nie, want Ek is jou God. Ek sal jou versterk en jou help, Ek sal jou ondersteun met my regverdige regterhand."
Wanneer jy jou lewe vir Jesus gee, sal Hy in jou kom woon saam met die Vader en die Heilige Gees, en dit beteken:
1 Johannes 4:4-6: "omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is. Hulle is uit die wêreld; daarom praat hulle uit die wêreld, en die wêreld luister na hulle. Ons is uit God; hy wat God ken, luister na ons; hy wat nie uit God is nie, luister nie na ons nie. Hieruit ken ons die Gees van die waarheid en die gees van die dwaling."
En jy word ook deur Sy bloed beskerm!! Jy het die Jesus merk op jou....die kruis!! En geen wapen wat teen jou gevorm word, sal suksesvol wees nie!!
Jesaja 54:17: "Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie; en elke tong wat teen jou opstaan in die gereg, sal jy weerlê. Dit is die erfdeel van die knegte van die Here en hulle geregtigheid wat uit My is, spreek die Here."
Plaas jou fokus op Jesus en nie op hierdie wêreld of jou omstandighede nie!!
Nehemia 8:10: "want die blydskap in die Here — dit is julle beskutting."
Wees 'n lig in die wêreld!!
Dit is baie belangrik om n lig in die wêreld te wees. Moenie 'n kompromie aangaan nie! Staan altyd op die waarheid en laat Jesus se lig deur jou skyn. Staan altyd op vir Jesus en die Woord van God! Wandel in liefde, hoop, vrede en vreugde. Bid vir jou vyande. Wees lief vir hulle en doen goed aan hulle. Wanneer mense teen die Woord van God gaan, moet ons nie stilbly of dit ignoreer nie. Ons moet opstaan en die wêreld laat weet dit is verkeerd om teen die Woord van God te gaan. As Wedergebore gelowiges moet ons as een kerk opstaan en die Lig van Jesus deur ons laat skyn. Ons moet uitgaan en die Evangelie aan die nie-gelowiges verkondig. Bid vir hulle. Staan sterk en staan vas op die Woord van God en moenie kompromieë aangaan nie. Ons moet soos Jesus wees, soos Jesus lyk en soos Jesus praat in hierdie wêreld. Sodat die mense na ons toe kan kom en ons hulle dan moet lei na die Een Ware Lig, Jesus Christus. Hy is die Weg, die Waarheid en die Lewe.
Dit is belangrik om op te staan vir die waarheid. Ons lig moet in hierdie donker wêreld skyn. Die wêreld het Jesus nodig!! As Wedergebore gelowige is ons ambassadeurs van die Koninkryk van God. Die wêreld moet Jesus in ons sien. Ons moet uitgaan en die Evangelie na die res van die wêreld verkondig. Ons moet anderster wees as die wêreld. Ons moet vol blydskap, liefde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing wees. Ons moet die wêreld na die Een Ware Lig, Jesus Christus lei deur ons dade, lewenswyses, woorde en hulle help om uit die duisternis na die lig te kom. Sonder Jesus is die wêreld vol duisternis maar by Jesus is daar lig, en die lig skyn in die duisternis. Die duisternis kan nooit die Ware Lig uitdoof nie. Johannes 8:12: "Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Wees 'n lig in hierdie wêreld vir die Koninkryk van God: “ Filippense 2:13-15: "want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. Doen alles sonder kla of teëpraat. Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld."
Psalms!!
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Psalm 107:
2. Psalm 103:
3. Psalm 106:
4. Psalm 80:
5. Psalm 11:
6. Psalm 119:
7. Psalm 72:
8. Psalm 130:
9. Psalm 30:
10. Psalm 27:
11. Psalm 92:
12. Psalm 55:
13. Psalm 89:
14. Psalm 64:
15. Psalm 90:
16. Psalm 111:
17. Psalm 145:
18. Psalm 122:
19. Psalm 50:
20. Psalm 17:
21. Psalm 61:
22. Psalm 35:
23. Psalm 33:
24. Psalm 40:
B.
1. "Vir ewig sal Ek my goedertierenheid vir hom bewaar, en my verbond bly vir hom vas. En Ek sal sy nageslag vir ewig laat duur en sy troon soos die dae van die hemel."
2. "Laat die regverdige hom in die Here verbly en sy toevlug by Hom soek, laat al die opregtes Hom prys."
3. "Dan sal ek u Naam altyd besing en dag na dag my geloftes betaal."
4. "En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die Here vertrou."
5. "Ek sal u geregtigheid verkondig, ek sal U die hele dag lank prys."
6. "Die Here kyk uit die hemel en sien al die mense."
7. "Met ’n woord wat Hy gestuur het, het Hy hulle genees, en hulle van die dood weggeruk."
8. "Hy sal ons ons sonde nie bly toereken en nie vir ewig toornig bly nie."
9. "Die Here wou hulle verdelg, maar Moses, sy uitverkorene, het by Hom vir hulle in die bres getree om sy gramskap af te keer, sodat Hy hulle nie vernietig het nie."
10. "om te verkondig dat die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie."
11. "Maar ek roep na God, na die Here wat my sal red."
Bybel Nota's!!
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here."
A. Markus 10:
B. Galasiërs 3:
C. Romeine 6:
D. Matteus 17:
E. Hebreërs 12:
2. "Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom."
A. Eksodus 38:
B. Jeremia 33:
C. Jesaja 53:
D. Deuteronomium 30:
E. Esegiël 47:
3. "In julle harte moet daar net heilige eerbied wees vir Christus die Here. Wees altyd gereed om 'n antwoord te gee aan elkeen wat van julle 'n verduideliking eis oor die hoop wat in julle lewe. Maar doen dit met beskeidenheid en met eerbied vir God. Sorg dat julle gewete skoon bly, sodat dié wat julle oor julle goeie lewenswandel in Christus belaster, daaroor skaam kan kry dat hulle kwaad van julle gepraat het."
A. Jakobus 5:
B. Hebreërs 12:
C. Handelinge 10:
D. Johannes 17:
E. 1 Petrus 3:
4. "Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek."
A. Lukas 8:
B. Johannes 12:
C. Romeine 15:
D. Titus 2:
E. 2 Timoteus 3:
5. "Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word."
A. Romeine 13:
B. Lukas 18:
C. Markus 15:
D. Filippense 2:
E. Matteus 6:
6. "die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God."
A. 1 Korintiërs 15:
B. Handelinge 17:
C. Lukas 20:
D. Markus 7:
E. Hebreërs 12:
7. "Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle."
A. Johannes 10:
B. Romeine 15:
C. Openbaring 13:
D. Jakobus 2:
E. 1 Petrus 5:
8. "Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het."
A. Colossians 3:
B. Luke 11:
C. James 5:
D. Acts 13:
E. Ephesians 2:
9. "Geen versoeking wat meer is as wat 'n mens kan weerstaan, het julle oorval nie. God is getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; as die versoeking kom, sal Hy ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan weerstaan."
A. Hebreërs 13:
B. Lukas 15:
C. Handelinge 18:
D. Matteus 21:
E. 1 Korintiërs 10:
10. “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed."
A. Johannes 17:
B. Handelinge 23:
C. Matteus 11:
D. Markus 8:
E. Lukas 20:
11. "Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie."
A. Markus 15:
B. Handelinge 23:
C. Matteus 20:
D. Lukas 9:
E. Hebreërs 11:
Volg:
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za

-
Vind die Bybelverse in: 1. Filippense 3: 2. Johannes 16: 3. Galasiërs 5: 4. Galasiërs 6: 5. Matteus 8: 6. Johannes 3: 7. Matteus 10: 8. Rome...
-
Hemelse Vader, ek erken dat ek 'n sondaar is. Ek kom na U toe en vra U om my te vergewe vir my sondes. Ek gee my lewe vir U. Kom ...
-
Pas A by die regte antwoord in B: A. 1. Galasiërs 5: 2. Hebreërs 4: 3. Handelinge 1: 4. Romeine 15: 5. Eksodus 23: 6. Markus 10: 7. Efesiërs...