Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is, sodat ons 'n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis kan verkry, wat in die hemele bewaar is vir ons."
A. 1 Johannes 5:
B. Handelinge 13:
C. Titus 2:
D. Lukas 10:
E. 2 Petrus 1:
2. "Dieselfde gesindheid moet julle in Christus Jesus hê. Hy wat, alhoewel Hy in die gestalte van God was, dit nie as iets beskou het om aan God gelyk te wees nie, maar Homself verneder het deur die gestalte van 'n dienskneg aan te neem en in die gelykenis van die mense gebore te word. En as mens gevind, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood aan die kruis. Daarom het God Hom uitermate verhoog en Hom die Naam gegee wat bo elke naam is."
A. Galasiërs 5:
B. Johannes 17:
C. Matteus 8:
D. Markus 11:
E. Filippense 2:
3. "Die werke van die vlees is openbaar: onsedelikheid, onreinheid, wellus, afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloesie, woedebuie, rusies, verdeeldheid, afguns, dronkenskap, brasserye en dergelike dinge. Ek waarsku julle, soos ek julle al voorheen gewaarsku het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie."
A. Lukas 8:
B. Romeine 15:
C. Hebreërs 7:
D. Johannes 12:
E. Galasiërs 5:
4. "Ek is met Christus gekruisig. Dit is nie meer ek wat leef nie, maar Christus wat in my leef. En die lewe wat ek nou in die vlees leef, leef ek deur die geloof in die Seun van God, wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het."
A. Romeine 10:
B. Lukas 13:
C. Galasiërs 2:
D. Johannes 19:
E. Lukas 13:
5. "Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel. Die oue het verbygegaan; kyk, die nuwe het gekom."
A. Matteus 9:
B. Handelinge 17:
C. Hebreërs 12:
D. Lukas 20:
E. 2 Korintiërs 5:
6. "Besef julle nie dat julle almal saam die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?"
A. 1 Timoteus 5:
B. Titus 1:
C. Matteus 12:
D. 1 Korintiërs 3:
E. Johannes 10:
7. "Die natuurlike mens kan nie hierdie waarhede toe-eien wat van die Gees van God kom nie. Dit klink vir hulle onsinnig. Hulle kan dit nie verstaan nie, want hierdie dinge moet vanuit ’n geestelike perspektief verstaan word. Ons in wie die Gees is, verstaan al hierdie dinge, maar ander kan ons glad nie verstaan nie. Hoe kan hulle ook? Want: “Wie kan verstaan wat die Here dink? Wie kan Hom raad gee?” Óns kan hierdie dinge egter verstaan, want ons is in gestel om soos Christus te dink."
A. Markus 7:
B. Johannes 15:
C. Romeine 9:
D. Handelinge 11:
E. 1 Korintiërs 2:
8. "Julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as die Gees van God in julle woon. Wie die Gees van Christus nie het nie, behoort nie aan Hom nie."
A. Johannes 12:
B. Hebreërs 9:
C. Matteus 15:
D. Markus 5:
E. Romeine 8:
9. "Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus! Na sy grote barmhartigheid het Hy ons weergebore tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood."
A. 2 Korintiërs 7:
B. Handelinge 13:
C. Joh 5:
D. Romeine 10:
E. 1 Petrus 1:
10. "Moenie net na die woord van God luister nie. Doen wat dit sê, anders mislei julle julleself. Want as julle na die woord luister en nie gehoorsaam nie, is dit soos om in 'n spieël na julleself te kyk. Jy sien jouself, loop weg en vergeet hoe jy lyk. Maar as jy mooi kyk na die volmaakte wet wat jou vrymaak, en as jy doen wat dit sê en nie vergeet wat jy gehoor het nie, dan sal God julle seën omdat julle dit doen."
A. Efesiërs 5:
B. Matteus 10:
C. Markus 8:
D. Johannes 15:
E. Jakobus 1:
11. "As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon."
A. Johannes 15:
B. Matteus 23:
C. Lukas 20:
D. Handelinge 27:
E. Hebreërs 11:
12. "Wees dan navolgers van God, soos geliefde kinders."
A. Handelinge 10:
B. Johannes 18:
C. Romeine 12:
D. Lukas 20:
E. Efesiërs 5: