Volg Wees Aktief vir Jesus op:
https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com
EN
https://tersduvenage73.wixsite.com/website-2
Volg Wees Aktief vir Jesus op:
https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com
EN
https://tersduvenage73.wixsite.com/website-2
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Omdat jy dan nie gehoorsaam is aan die woord van die Here jou God nie, sal jy net so omkom soos die nasies vir wie die Here laat omkom het.”
A. Eksodus 20:
B. Josua 10:
C. 2 Samuel 17:
D. Spreuke 15:
E. Deuteronomium 8:
2. "U het U gehou aan wat U u dienaar, my vader Dawid, beloof het. U het die belofte gemaak en dit so soos dit vandag is, deur u woord en u mag vervul."
A. 2 Samuel 11:
B. Josua 11:
C. Eksodus 21:
D. 1 Konings 8:
E. 1 Kronieke 15:
3. "maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink."
A. Psalm 33:
B. Psalm 18:
C. Psalm 50:
D. Psalm 7:
E. Psalm 1:
4. "Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is."
A. Psalm 130:
B. Psalm 19:
C. Psalm 77:
D. Psalm 120:
E. Psalm 111:
5. "Deur die woord van die Here is die hemele gemaak, deur sy bevel al die hemelliggame."
A. Psalm 70:
B. Psalm 120:
C. Psalm 88:
D. Psalm 55:
E. Psalm 33:
6. "Om u wil te doen, my God, is my een begeerte, u woord is my hele lewe.”
A. Psalm 55:
B. Psalm 119:
C. Psalm 22:
D. Psalm 135:
E. Psalm 40:
7. "want ek hoor 'n woord wat my wysheid gee en terwyl ek op die lier speel, wil ek 'n geheimenis verklaar."
A. Psalm 37:
B. Psalm 112:
C. Psalm 89:
D. Psalm 101:
E. Psalm 49:
8. "Wie sy woord egter gehoorsaam – in hom het die liefde van God werklik sy doel volkome bereik. Hieraan weet ons dat ons in Hom is."
A. Markus 10:
B. Romeine 15:
C. Jakobus 3:
D. Kolossense 1:
E. 1 Johannes 2:
9. "Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig."
A. Eksodus 33:
B. Rigters 20:
C. Psalm 130:
D. Amos 2:
E. Jesaja 40:
10. "Maar Jesus sê: “My moeder en my broers is dié wat na die woord van God luister en daarvolgens handel.”
A. Matteus 10:
B. Handelinge 20:
C. Johannes 15:
D. Markus 12:
E. Lukas 8:
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Spreuke 1:
2. Spreuke 9:
3. Spreuke 2:
4. Psalm 90:
5. Amos 3:
6. Matteus 8:
7. Johannes 13:
8. 1 Konings 21:
9. Prediker 10:
10. Eksodus 17:
11. Markus 15:
12. Handelinge 13:
13. 1 Petrus 3:
14. Psalm 88:
15. Sagaria 8:
16. Deuteronomium 21:
17. Spreuke 3:
18. Spreuke 15:
19. Jesaja 11:
20. Jeremia 10:
21. Psalm 19:
22. Job 12:
23. Psalm 104:
24. Psalm 111:
25. Job 36:
B.
1. "By God is wysheid en krag, by Hom is raad en insig."
2. "God is magtig maar Hy sien op niemand neer nie; Hy is magtig en sy wysheid is groot."
3. "Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is."
4. "U het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep."
5. "Wysheid begin met die dien van die Here; almal wat dit doen, het ware insig. Die roem van die Here hou altyd stand."
6. "Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag."
7. "Dit is die Here wat die wysheid gee, uit sy mond kom die kennis en die insig."
8. "Die Here het die fondament van die aarde met wysheid gelê en die hemel gebou met insig."
9. "Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig."
10. "Om die Here te dien, is om onderrig te word in wysheid; nederigheid kom voor eer."
11. "Die Gees van die Here sal op hom rus: die Gees wat wysheid en insig gee, die Gees wat raad en sterkte gee, die Gees wat kennis verleen en eerbied vir die Here."
12. "Dit is die Here wat met sy krag die aarde gemaak het, wat met sy wysheid die wêreld gevestig het en met insig die hemel oopgesprei het."
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon.Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk."
A. Johannes 10:
B. Efesiërs 5:
C. Matteus 8:
D. 2 Korintiërs 12:
E. Lukas 15:
2. "dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens."
A. Jakobus 5:
B. Matteus 20:
C. 1 Korintiërs 12:
D. Romeine 8:
E. Efesiërs 3:
3. "Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte."
A. Handelinge 20:
B. Romeine 10:
C. 1 Johannes 3:
D. Lukas 19:
E. Efesiërs 6:
4. "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee."
A. Hebreërs 13:
B. Filippense 4:
C. Matteus 21:
D. Openbaring 18:
E. Markus 12:
5. "Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is."
A. 1 Petrus 5:
B. 1 Timoteus 2:
C. 2 Korintiërs 10:
D. Lukas 11:
E. 1 Johannes 4:
6. "Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus."
A. Efesiërs 3:
B. Handelinge 10:
C. Jakobus 3:
D. 2 Timoteus 1:
E. Romeine 5:
7. "Jesus antwoord en sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê."
A. Lukas 15:
B. Matteus 25:
C. Handelinge 12:
D. Galasiërs 3:
E. Markus 11:
8. "En Ek sal hulle sterk maak in die HERE, en hulle sal in sy Naam wandel, spreek die HERE."
A. Jeremia 22:
B. Eksodus 19:
C. Prediker 9:
D. Jesaja 51:
E. Sagaria 10:
9. "want dit is nie julle wat spreek nie, maar die Gees van julle Vader wat in julle spreek."
A. 1 Johannes 5:
B. Markus 15:
C. 1 Petrus 2:
D. Titus 3:
E. Matteus 10:
10. "maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde."
A. Johannes 20:
B. Romeine 15:
C. Lukas 18:
D. 1 Tessalonisense 3:
E. Handelinge 1:
Vind die verse in:
1. Efesiërs 3:
2. 1 Petrus 4:
3. 1 Johannes 4:
4. Johannes 15:
5. Johannes 17:
1. "Mense wat liefde in hulle harte het, is nie bang nie, want as hulle regtig liefde in hulle harte het, dan kan hulle nie meer bang wees nie. Mense is altyd bang vir straf. Die mense wat bang is dat God hulle sal straf, is die mense wat nie regtig liefde in hulle harte het nie."
2. “Die Vader is lief vir My. So is Ek ook lief vir julle. Julle moet vashou aan my liefde, my liefde moet vir julle baie belangrik wees."
3. "Die beste bewys van liefde is wanneer iemand vir sy vriende sterf sodat sy vriende kan lewe."
4. "Ek het vasgehou aan my Vader se liefde, want Ek het gedoen wat Hy gesê het. Julle moet dieselfde doen. As julle wil doen wat Ek sê, dan moet julle vashou aan my liefde."
5. "Ek het vir hulle vertel van U en Ek sal vir hulle nog meer vertel van U. Dan sal u liefde in hulle harte wees, die liefde wat U vir My het, en Ek sal by hulle wees.”
6. "Ons het gesien en geglo dat God lief is vir ons. God is liefde, en almal wat vashou aan sy liefde, bly by Hom en Hy bly by hulle."
7. "Ek bid dat julle sal glo in Christus, dat Hy in julle harte sal woon en dat julle lewens heeltemal vol liefde sal wees."
8. " Die belangrikste van alles is dat julle baie lief moet wees vir mekaar, want die liefde maak baie sondes toe."
9. "Mense wat nie lief is vir ander mense nie, ken nie vir God nie, want God is liefde."
10. "Dan sal julle weet hoe groot Christus se liefde vir julle is, hoe wyd, hoe lank, hoe hoog en hoe diep dit is. Julle sal dit weet saam met die ander mense wat aan God behoort."
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?"
A. Psalm 133:
B. Psalm 50:
C. Psalm 110:
D. Psalm 75:
E. Psalm 27:
2. "Daar is donkerte oor die aarde, duisternis oor die nasies, maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy magtige teenwoordigheid."
A. Jeremia 33:
B. Josua 10:
C. Spreuke 29:
D. Amos 1:
E. Jesaja 60:
3. "om lig te bring aan dié wat in duisternis en in die skaduwee van die dood lewe, om ons voetstappe te rig op die pad van vrede.”
A. Markus 13:
B. Romeine 10:
C. Jakobus 3:
D. Handelinge 18:
E. Lukas 1:
4. "Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.”
A. 1 Petrus 3:
B. Kolossense 2:
C. 1 Tessalonisense 3:
D. Matteus 20:
E. Johannes 3:
5. "Hy was die lamp wat gebrand en geskyn het, en julle was gewillig om julle 'n rukkie in sy lig te verheug."
A. Matteus 21:
B. 1 Timoteus 3:
C. Markus 15:
D. Lukas 11:
E. Johannes 5:
6. "Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie."
A. Handelinge 19:
B. Kolossense 2:
C. Jakobus 5:
D. Johannes 12:
E. Romeine 10:
7. "Die Christus moes ly en die eerste wees wat uit die dood opstaan. Daardeur sou Hy aan die Jode en aan die heidennasies die lig bring.”
A. Markus 11:
B. Filippense 2:
C. Johannes 18:
D. 1 Petrus 5:
E. Handelinge 26:
8. "Jy is daarvan oortuig dat jy 'n gids vir die blindes is, 'n lig vir dié wat in die duisternis is."
A. Jakobus 3:
B. Matteus 18:
C. Lukas 11:
D. 1 Timoteus 5:
E. Romeine 2:
9. "Die nag is byna verby; dit is amper dag. Laat ons dan ophou met die werke van die duisternis; laat ons die wapens van die lig opneem."
A. Lukas 20:
B. Handelinge 19:
C. Johannes 15:
D. Openbaring 22:
E. Romeine 13:
10. "Julle is tog almal mense van die lig, mense van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie."
A. Kolossense 2:
B. 1 Johannes 1:
C. Titus 3:
D. 1 Tessalonisense 5:
E. 1 Timoteus 3:
"Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”
Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou
en jou bewaar van dodelike siekte.
Hy beskut jou onder sy vleuels
en is vir jou 'n veilige skuilplek.
Sy trou beskerm jou aan alle kante.
Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag
of vir aanvalle oordag,
vir pes wat in die donker toeslaan
of vir siekte wat helder oordag verwoesting saai nie.
Al val daar duisende langs jou,
tienduisende by jou,
vir jou sal niks tref nie.
Met jou eie oë sal jy sien
hoe die goddelose gestraf word.
Omdat jy die Here as skuilplek geneem het,
die Allerhoogste as jou beskermer,
sal geen onheil jou tref
en geen plaag naby jou woonplek kom nie.
Hy sal sy engele opdrag gee
om jou te beskerm waar jy ook al gaan.
Op hulle hande sal hulle jou dra,
sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.
Jy sal oor leeus en adders loop,
leeus en slange sal jy doodtrap.
“Omdat hy My liefhet, sal Ek hom red,”
sê die Here,
“omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm.
Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor;
in sy nood sal Ek by hom wees,
Ek sal hom red en hom in sy eer herstel.
'n Baie lang lewe sal Ek hom gee
en oor my hulp sal hy hom verbly.”
1. Johannes 3:
“Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as
iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God sien nie.”
2. Johannes 3: “Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, moet julle nie weer gebore word nie.”
3. Matteus 7:
“Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad
wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Omdat die
poort is, en die pad is small wat na die lewe lei, en daar is min wees
daar wat dit vind.”
4. Matteus 7: “Nie
elkeen wat vir My sê: Here, Here! Sal ingaan in die koninkryk van die
hemele; maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”
5. Matteus 7:
“Baie sal in daardie dag, Here, Here sê vir my, het ons nie in u Naam
geprofeteer? en in u Naam duiwels uitgedryf het? en in u Naam baie
kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan julle sê: Ek het julle nooit geken
Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk.
6. 1 Peter 1:
“Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy
grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ‘n lewende
hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.”
7. Handelinge 2:
“En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en gedoop word elkeen van julle
in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal
die gawe van die Heilige Gees ontvang.”
8. Johannes 3:
“Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore
word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan
nie.”
9. Johannes 1: “Wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van die mens nie, maar van God.”
10. 1 Petrus 1:
“Want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit
onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly
vir ewig.”
Volg Wees Aktief vir Jesus op:
https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com
EN
https://tersduvenage73.wixsite.com/website-2
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. 2 Korintiërs 10:
2. 1 Johannes 5:
3. 2 Timoteus 2:
4. Efesiërs 6:
5. Sagaria 10:
6. Psalm 125:
7. Markus 11:
8. Romeine 15:
9. Amos 2:
10. Openbaring 18:
11. Johannes 20:
12. Filippense 1:
13. Prediker 12:
14. Eksodus 21:
15. Lukas 19:
16. Matteus 17:
17. Hebreërs 12:
18. Jesaja 40:
19. Matteus 19:
20. Jakobus 5:
21. 1 Krionieke 11:
22. Esegiël 32:
23. 2 Korintiërs 3:
24. Miga 7:
25. Jesaja 41:
26. Romeine 8:
B.
1. "Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie."
2. "Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand."
3. "Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik."
4. "Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?"
5. "Nie dat ons uit onsself bekwaam is om iets as uit onsself te bedink nie, maar ons bekwaamheid is uit God."
6. "want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp."
7. "As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie."
8. "Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof."
9. "Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus."
10. "En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie."
11. "die oog gevestig op Jesus, die Leidsman en Voleinder van die geloof, wat vir die vreugde wat Hom voorgehou is, die kruis verdra het, die skande verag het en aan die regterkant van die troon van God gaan sit het."
Vind die verse in:
1. Lukas 14:
2. Josua 14:
3. Deuteronomium 1:
4. Matteus 10:
5. Markus 8:
6. Matteus 16:
7. Johannes 12:
8. Johannes 8:
1. "EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê."
2. "As iemand My dien, laat hom My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer."
3. "As iemand na My toe kom en hy haat nie sy vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe nie, kan hy my dissipel nie wees nie."
4. "En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan kom nie, kan my dissipel nie wees nie."
5. "So kan dan ook niemand van julle wat nie afsien van al sy besittings, my dissipel wees nie. "
6. "behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne; hy sal dit sien, en aan hom en sy kinders sal Ek die land gee waarop hy geloop het, omdat hy volhard het om die HERE te volg."
7. "maar my broers wat saam met my opgetrek het, het die hart van die volk laat versmelt, terwyl ek volgehou het om die HERE my God te volg."
8. "En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie."
9. "TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg."
10. "EN toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het, sê Hy vir hulle: Wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg."
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "As iemand my dissipel wil wees, maar hy wil aanhou lewe en hy wil nie sterf omdat hy My dien nie, dan sal hy sy lewe verloor. Maar iemand wat sterf omdat hy My dien, sal aanhou lewe."
A. Markus 15:
B. Luks 11:
C. Johannes 20:
D. Handelinge 12:
E. Matteus 10:
2. "Want as iemand homself wil red, dan sal hy sy lewe verloor. Maar as iemand sy lewe verloor omdat hy lief is vir My, dan sal hy sy lewe red."
A. Jakobus 3:
B. Matteus 16:
C. Romeine 12:
D. Filippense 1:
E Handelinge 20:
3. "Want as iemand homself wil red, dan sal hy sy lewe verloor. Maar as iemand sy lewe verloor omdat hy lief is vir My en vir die goeie boodskap, dan sal hy sy lewe red."
A. Kolossense 2:
B. Matteus 22:
C. 1 Timoteus 3:
D. 1 Petrus 5:
E. Markus 8:
4. "Ja, wanneer julle sien hoe ons lewe, dan kan julle sien hoe Jesus swaargekry en gesterf het. Wanneer julle sien hoe ons lewe, dan kan julle ook sien dat Jesus weer lewe."
A. Romeine 13:
B. Johannes 20:
C. Lukas 11:
D. Titus 2:
E. 2 Korintiërs 4:
5. "Voorheen was julle soos mense wat in die donker lewe, maar nou behoort julle aan die Here en nou is julle in die lig. Daarom moet julle lewe soos mense wat in die lig lewe."
A. Openbaring 21:
B. Lukas 13:
C. 2 Timoteus 1:
D. Johannes 19:
E. Efesiërs 5:
6. " Julle sondige lewe is verby, dit is dood. Julle het nou 'n nuwe lewe, maar die ander mense weet dit nie, want julle lewe saam met Christus wat by God is."
A. Efesiërs 2:
B. 1 Timoteus 3:
C. Handelinge 10:
D. 1 Johannes 5:
E. Kolossense 3:
7. "Ek is die brood wat self lewe en wat ook lewe gee. Ek kom uit die hemel. As iemand van hierdie brood eet, dan sal hy altyd lewe. Die brood wat Ek sal gee, is my liggaam. Ek gee dit sodat die mense van die wêreld altyd kan lewe.”
A. Hebreërs 12:
B. Markus 10:
C. Lukas 8:
D. Openbaring 17:
E. Johannes 6:
8. "Ek lewe altyd. Ek het gesterf, maar nou lewe Ek! Ja, Ek lewe altyd. Ek het die sleutels om die plek oop te sluit waar die mense is wat gesterf het, Ek kan die mense in die doderyk weer laat lewe."
A. Titus 2:
B. Romeine 8:
C. Handelinge 17:
D. Openbaring 1:
E. Lukes 15:
9. "Die koning het toe belowe en gesê: “So seker soos die Here lewe, die Here wat elke maal my lewe gered het toe dit vir my gevaarlik was."
A. Eksodus 20:
B. Jeremia 50:
C. 2 Samuel 18:
D. Prediker 10:
E. 1 Konings 1:
10. "ek sal niks sê wat verkeerd is nie, ek sal nie lieg nie, so lank soos ek lewe, so lank soos God vir my lewe gee."
A. Spreueke 15:
B. Jesaja 30:
C. Jeremia 50:
D. Job 27:
E. Psalm 122:
Vind die verse in:
1. 1 Johannes 4:
2. Jona 4:
3. 2 Korintiërs 13:
4. 2 Johannes 1:
5. 1 Korintiërs 16:
6. Eksodus 34:
7. Numeri 14:
8. Jesaja 54:
9. Prediker 9:
1. "Die Here het voor Moses verbygegaan en Hy het hard gesê: “Ek is die Here! Ek is 'n God wat goed is vir mense wat swaarkry en Ek is genadig. Ek is baie geduldig en vol liefde. Ek doen wat Ek belowe het."
2. " ‘Ek, die Here, is geduldig en vol liefde, Ek vergewe mense wanneer hulle sonde doen en opstandig is, maar Ek sê nie iemand is onskuldig wanneer hy skuldig is nie, Ek straf die nageslag oor die sondes van hulle voorvaders, Ek straf hulle tot in die derde en vierde geslag.’ "
3. "Ja, ek het oor al hierdie dinge gedink en ek het gesien dat dit God is wat besluit oor mense wat reg lewe, Hy besluit oor wyse mense en oor die dinge wat hulle doen. Mense weet nie wat met hulle sal gebeur nie, hulle weet ook nie of God vir hulle liefde of haat sal stuur nie."
4. "Ja, die berge en die heuwels sal verdwyn, maar my liefde vir jou sal nie verdwyn nie. Ek sal ook nie my verbond met jou breek nie, die verbond wat Ek met jou gemaak het toe Ek belowe het dat Ek vir jou vrede sal gee.” Dit sê die Here wat jammer is vir jou en wat jou terugneem."
5. "en tot die Here gebid en gesê: “Here, toe ek nog in my land was, het ek geweet dit sal gebeur. Daarom wou ek dadelik na Tarsis vlug. Ek het geweet U is 'n God wat genadig is, U is goed vir mense wat swaarkry. U is geduldig en U is vol liefde. U vergewe mense se sonde maklik."
6. "My vriende, ek wil nog een ding vir julle sê: Julle moet bly wees, julle moet lewe soos die Here wil hê julle moet lewe, julle moet luister wanneer ons vir julle sê wat reg is, julle moet saamwerk met mekaar, julle moet in vrede lewe met mekaar. Dan sal die God van liefde en vrede by julle wees."
7. "Ware liefde is nie dat óns lief was vir God nie, maar dat Gód lief was vir ons en dat Hy sy Seun gestuur het. Sy Seun het gesterf, Hy was die offer wat ons sonde weggeneem het en wat ons met God versoen het."
8. "Ons harte het vol geword van God se liefde, en daarom is ons nou nie bang vir die oordeelsdag nie. Ons is nog in die wêreld, maar ons is nie bang om by God te wees nie, soos Jesus nie bang is om by God te wees nie."
9. "Ek bid dat God die Vader en Jesus Christus, die Seun van die Vader, genadig sal wees vir ons en dat Hy vir ons goed sal wees wanneer ons swaarkry. En ek bid dat Hy vir ons vrede sal gee, sodat ons God se waarheid en liefde sal ken."
10. "Julle moet alles met liefde doen."
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Matteus 6:
2. 1 Johannes 2:
3. Johannes 1:
4. 1 Petrus 2:
5. Markus 13:
6. Lukas 18:
7. 1 Konings 20:
8. Psalm 33:
9. 1 Timoteus 5:
10. Sagaria 11:
11. Amos 1:
12. Eksodus 28:
13. Romeine 15:
14. Psalm 122:
15. Filippense 3:
16. Jesaja 60:
17. Johannes 12:
18. Psalm 89:
19. Psalm 43:
20. Openbaring 20:
21. Kolossense 2:
22. Matteus 5:
23. Psalm 119:
24. Psalm 112:
B.
1. "Stuur u lig en u waarheid dat dié my lei en my bring na u heilige berg, na u woning!"
2. "Dit gaan goed met die volk wat kan jubel tot u eer, wat in u lig lewe, Here."
3. "hy laat sy lig in die donker uitstraal vir die opregtes, hy is genadig, barmhartig en regverdig."
4. "Wanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig aan dié wat nog onervare is."
5. “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie."
6. “Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê."
7. "Hy het gekom om te getuig; hy moes getuig van die lig, sodat almal deur hom tot geloof kon kom."
8. "Wie sy broer liefhet, bly in die lig, en daar is niks wat hom laat struikel nie."
9. "Julle, daarenteen, is 'n uitverkore volk, 'n koninklike priesterdom, 'n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig."
10. "Bedags sal dit nie die son wees wat vir jou lig gee nie, snags sal dit nie die maan wees wat oor jou skyn nie: die Here sal vir jou 'n ewige lig wees, en jy sal roem in jou God."
11. "Toe sê Jesus vir hulle: “Nog net 'n kort tydjie is die lig by julle. Lewe in die lig terwyl julle dit het sodat die duisternis julle nie oorval nie. Wie in die duisternis lewe, weet nie waar hy gaan uitkom nie."
"Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”
Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou
en jou bewaar van dodelike siekte.
Hy beskut jou onder sy vleuels
en is vir jou 'n veilige skuilplek.
Sy trou beskerm jou aan alle kante.
Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag
of vir aanvalle oordag,
vir pes wat in die donker toeslaan
of vir siekte wat helder oordag verwoesting saai nie.
Al val daar duisende langs jou,
tienduisende by jou,
vir jou sal niks tref nie.
Met jou eie oë sal jy sien
hoe die goddelose gestraf word.
Omdat jy die Here as skuilplek geneem het,
die Allerhoogste as jou beskermer,
sal geen onheil jou tref
en geen plaag naby jou woonplek kom nie.
Hy sal sy engele opdrag gee
om jou te beskerm waar jy ook al gaan.
Op hulle hande sal hulle jou dra,
sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.
Jy sal oor leeus en adders loop,
leeus en slange sal jy doodtrap.
1. Johannes 3:
“Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as
iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God sien nie.”
2. Johannes 3: “Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, moet julle nie weer gebore word nie.”
3. Matteus 7:
“Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad
wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Omdat die
poort is, en die pad is small wat na die lewe lei, en daar is min wees
daar wat dit vind.”
4. Matteus 7: “Nie
elkeen wat vir My sê: Here, Here! Sal ingaan in die koninkryk van die
hemele; maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”
5. Matteus 7:
“Baie sal in daardie dag, Here, Here sê vir my, het ons nie in u Naam
geprofeteer? en in u Naam duiwels uitgedryf het? en in u Naam baie
kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan julle sê: Ek het julle nooit geken
Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk.
6. 1 Peter 1:
“Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy
grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ‘n lewende
hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.”
7. Handelinge 2:
“En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en gedoop word elkeen van julle
in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal
die gawe van die Heilige Gees ontvang.”
8. Johannes 3:
“Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore
word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan
nie.”
9. Johannes 1: “Wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van die mens nie, maar van God.”
10. 1 Petrus 1:
“Want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit
onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly
vir ewig.”
Volg Wees Aktief vir Jesus op:
https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com
EN
https://tersduvenage73.wixsite.com/website-2
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Psalm 119:
2. Jakobus 2:
3. Hebreërs 11:
4. Jeremia 38:
5. Psalm 99:
6. Lukas 20:
7. Handelinge 12:
8. Matteus 23:
9. Romeine 10:
10. 1 Petrus 5:
11. Filippense 3:
12. Markus 11:
13. Romeine 14:
14. Hebreërs 10:
15. Job 13:
16. Psalm 37:
17. Prediker 2:
18. Deuteronomium 29:
19. Efesiërs 5:
20. 1 Johannes 3:
21. Psalm 84:
22. Psalm 118:
23. Psalm 73:
B.
1. "Maar die hulp van die regverdiges is van die HERE, hulle toevlug in tyd van benoudheid."
2. "Al beswyk my vlees en my hart—God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid."
3. "Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is. Hulle gaan van krag tot krag; elkeen van hulle sal verskyn voor God in Sion."
4. "Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword."
5. "My siel drup weg van kommer; rig my op na u woord."
6. "En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek."
7. "Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood."
8. "en alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde."
9. "Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie."
10. "Kyk, al wil Hy my ombring—ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit."
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Die Vader lewe. Hy het My gestuur en Hy laat My lewe. So laat Ek ook almal lewe wat my liggaam eet."
A. Lukas 12:
B. Matteus 21:
C. Hebreërs 13:
D. Kolossense 2:
E. Johannes 6:
2. "Jesus het vir haar gesê: “Ek laat mense lewe, Ek laat hulle vir altyd lewe. Mense wat in My glo en sterf, sal lewe."
A. Markus 15:
B. Matteus 17:
C. Jakobus 2:
D. Johannes 11:
E. Romeine 8:
3. "Ja, Christus het vir almal gesterf. Daarom moet die mense wat nou 'n nuwe lewe het, nie meer lewe vir hulleself nie. Nee, hulle moet lewe vir Christus, want Christus het vir hulle gesterf, en God het Hom weer laat lewe. Christus het dit gedoen vir die mense wat nou 'n nuwe lewe het."
A. Handelinge 20:
B. 1 Timoteus 2:
C. Lukas 17:
D. 2 Korintiërs 5:
E. 1 Petrus 3:
4. "Die mense wat reg lewe, hou aan om reg te lewe, mense wat goed doen, word altyd sterker."
A. Spreueke 20:
B. Psalm 88:
C. Jesaja 33:
D. Daniël 11:
E. Job 17:
5. "God die Almagtige het my gemaak, Hy het vir my lewe gegee, Hy het asem gegee wat my laat lewe."
A. Spreuke 13:
B. Prediker 5:
C. Eksodus 22:
D. 1 Kronieke 11:
E. Job 33:
6. "Iemand kan dink dat hy reg lewe, maar die manier hoe hy lewe, bring hom by die dood."
A. Psalm 110:
B. Esegiël 33:
C. Jeremia 29:
D. Sagaria 10:
E. Spreueke 14:
7. "As ek lewe, dan lewe ek vir Christus, en as ek sterf, dan is dit vir my nog beter."
A. Jakobus 3:
B. Filippense 1:
C. 1 Johannes 5:
D. Handelinge 28:
E. Romeine 12:
8. "Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed."
A. Matteus 23:
B. Hebreërs 10:
C. Markus 15:
D. Galasiërs 3:
E. Johannes 10:
9. "want U het my gered van die dood, U het gekeer sodat ek nie val nie. Ek kon aanhou lewe naby God, ek kon lewe in sy lig, dit is die lig wat my laat lewe."
A. Psalm 88:
B. Psalm 70:
C. Psalm 111:
D. Psalm 56:
E. Psalm 130:
10. "hy lewe soos Ek sê en hy doen wat Ek wil hê, hy doen die regte dinge. “So 'n mens lewe reg. Hy sal aanhou lewe, dit is seker.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is."
A. Jeremia 39:
B. Josua 10:
C. Hosea 13:
D. Eksodus 17:
E. Esegiël 18:
Vind die verse in:
1. Romeine 5:
2. Numeri 14:
3. 1 Johannes 3:
4. 1 Johannes 4:
5. Efesiërs 1:
6. Romeine 8:
7. 1 Petrus 4:
8. Efesiërs 3:
1. "Die belangrikste van alles is dat julle baie lief moet wees vir mekaar, want die liefde maak baie sondes toe."
2. "Mense wat nie lief is vir ander mense nie, ken nie vir God nie, want God is liefde."
3. "Dan sal julle weet hoe groot Christus se liefde vir julle is, hoe wyd, hoe lank, hoe hoog en hoe diep dit is. Julle sal dit weet saam met die ander mense wat aan God behoort."
4. "Ons weet ons sal kry wat ons hoop, want God het die Heilige Gees vir ons gegee, en die Heilige Gees maak ons harte vol met God se liefde."
5. "Jesus het vir ons gewys wat liefde is, want Hy het gesterf sodat ons kan lewe. En so moet ons ook sterf sodat die ander gelowiges kan lewe."
6. "Vriende, ons moet lief wees vir mekaar, want liefde kom van God. Almal wat lief is vir ander mense, is kinders van God en hulle ken vir God."
7. "Niemand het vir God gesien nie, nooit. As ons lief is vir mekaar, dan bly God by ons en dan is ons harte vol van sy liefde."
8. "U is altyd vol liefde. U het hierdie volk se sondes vergewe van die tyd toe hulle weggegaan het uit Egipte tot nou toe. U vergewe hulle sondes tot in die derde en vierde geslag. Vergewe hulle asseblief nou ook.”
9. "God het ons gekies sodat ons aan Christus kan behoort. Ja, God het ons gekies voordat Hy die wêreld gemaak het. Hy het dit gedoen sodat ons aan Hom sal behoort en reg sal lewe en vol liefde sal wees."
10. "Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte 39of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here."
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Johannes 8:
2. Openbaring 22:
3. 1 Johannes 1:
4. Spreuke 20:
5. 1 Petrus 5:
6. Lukas 11:
7. 2 Konings 19:
8. Jeremia 55:
9. Ezekiel 33:
10. Romeine 12:
11. Psalm 133:
12. Amos 1:
13. Jakobus 3:
14. Handelinge 17:
15. 1 Timoteus 3:
16. Matteus 5:
17. 2 Samuel 22:
18. Psalm 18:
19. Deuteronomium 31:
20. Johannes 1:
21. Johannes 3:
22. Johannes 9:
23. Efesiërs 5:
B.
1. "Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe."
2. "Terwyl Ek in die wêreld is, is Ek die lig vir die wêreld.”
3. "Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is."
4. "En so kom die skeiding: die lig het na die wêreld toe gekom, en tog het die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad, want hulle dade was sleg."
5. "Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”
6. "Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde."
7. "Daar sal nie meer nag wees nie. Die mense het nie die lig van 'n lamp en die lig van die son nodig nie, omdat die Here God hulle sal verlig, en hulle sal tot in alle ewigheid regeer."
8. "Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”
9. "U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my."
10. "U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my."
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "Die gehoorsaamheid van die opregte maak sy pad gelyk; wie verkeerd doen, kom daardeur tot 'n val."
A. Eksodus 30:
B. 1 Konings 15:
C. Jeremiah 39:
D. Spreuke 11:
E. Psalm 90:
2. "Gehoorsaamheid aan God lei tot die lewe, dit is 'n pad wat nie na die dood lei nie."
A. 2 Samuel 19:
B. 1 Kronieke 10:
C. Psalm 111:
D. Josua 10:
E. Spreuke 12:
3. "Die opregte bly behoue deur sy gehoorsaamheid aan die Here; ongehoorsaamheid laat die sondaar te gronde gaan."
A. Jeremiah 50:
B. Isaiah 30:
C. Deuteronomium 33:
D. Spreueke 13:
E. Psalm 130:
4. "Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is."
A. Lukas 10:
B. Romeine 15:
C. Matteus 20:
D. Romeine 9:
E. Hebreërs 5:
5. "Dit is nie diereoffers of graanoffers wat U wil hê nie, nie brandoffers of sondeoffers wat U vra nie; U wil gehoorsaamheid hê."
A. Psalm 120:
B. Psalm 92:
C. Psalm 35:
D. Psalm 77:
E. Psalm 40:
6. "Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.”
A. Jakobus 5:
B. Handelinge 13:
C. 2 Timoteus 1:
B. Markus 15:
E. Johannes 3:
7. "Soos een oortreding gelei het tot veroordeling vir alle mense, so het een daad van gehoorsaamheid dus ook gelei tot vryspraak en lewe vir almal."
A. Efesiërs 3:
B. 1 Tessalonisense 2:
C. 1 Johannes 1:
D. Romeine 5:
E. Markus 12:
8. "Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word."
A. Matteus 21:
B. 1 Petrus 3:
C. Galasiërs 2:
D. Lukas 20:
E. Romeine 5:
9. "Die koninkryk van God is nie 'n saak van eet en drink nie, maar van gehoorsaamheid aan God, vrede en vreugde, wat die Heilige Gees ons gee."
A. 1 Timoteus 5:
B. Johannes 19:
C. 2 Timoteus 1:
D. Matteus 15:
E. Romeine 14:
10. "Geliefdes, hierdie beloftes is ook vir ons. Laat ons ons dan reinig van alles wat liggaam en gees verontreinig, en ons in gehoorsaamheid aan God volkome aan Hom toewy."
A. Hebreërs 12:
B. Jakobus 3:
C. Markus 11:
D. Openbaring 18:
E. 2 Korintiërs 7:
"Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”
Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou
en jou bewaar van dodelike siekte.
Hy beskut jou onder sy vleuels
en is vir jou 'n veilige skuilplek.
Sy trou beskerm jou aan alle kante.
Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag
of vir aanvalle oordag,
vir pes wat in die donker toeslaan
of vir siekte wat helder oordag verwoesting saai nie.
Al val daar duisende langs jou,
tienduisende by jou,
vir jou sal niks tref nie.
Met jou eie oë sal jy sien
hoe die goddelose gestraf word.
Omdat jy die Here as skuilplek geneem het,
die Allerhoogste as jou beskermer,
sal geen onheil jou tref
en geen plaag naby jou woonplek kom nie.
Hy sal sy engele opdrag gee
om jou te beskerm waar jy ook al gaan.
Op hulle hande sal hulle jou dra,
sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.
Jy sal oor leeus en adders loop,
leeus en slange sal jy doodtrap.
“Omdat hy My liefhet, sal Ek hom red,”
sê die Here,
“omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm.
Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor;
in sy nood sal Ek by hom wees,
Ek sal hom red en hom in sy eer herstel.
'n Baie lang lewe sal Ek hom gee
en oor my hulp sal hy hom verbly.”
1. Johannes 3:
“Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as
iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God sien nie.”
2. Johannes 3: “Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, moet julle nie weer gebore word nie.”
3. Matteus 7:
“Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad
wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Omdat die
poort is, en die pad is small wat na die lewe lei, en daar is min wees
daar wat dit vind.”
4. Matteus 7: “Nie
elkeen wat vir My sê: Here, Here! Sal ingaan in die koninkryk van die
hemele; maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”
5. Matteus 7:
“Baie sal in daardie dag, Here, Here sê vir my, het ons nie in u Naam
geprofeteer? en in u Naam duiwels uitgedryf het? en in u Naam baie
kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan julle sê: Ek het julle nooit geken
Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk.
6. 1 Peter 1:
“Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy
grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ‘n lewende
hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.”
7. Handelinge 2:
“En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en gedoop word elkeen van julle
in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal
die gawe van die Heilige Gees ontvang.”
8. Johannes 3:
“Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore
word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan
nie.”
9. Johannes 1: “Wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van die mens nie, maar van God.”
10. 1 Petrus 1:
“Want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit
onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly
vir ewig.”
Volg Wees Aktief vir Jesus op:
https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com
EN
https://tersduvenage73.wixsite.com/website-2
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. "want dit is die HERE julle God wat saam met julle trek om vir julle te stry teen julle vyande, om aan julle die oorwinning te gee."
A. Eksodus 13:
B. Numeri 30:
C. 2 Konings 25:
D. Deuteronomium 20:
E. Josua 10:
2. "Wees sterk en vol moed, en voer dit uit; vrees nie en wees nie verskrik nie, want die HERE God, my God, sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie, totdat jy al die dienswerk aan die huis van die HERE voltooi het."
A. Jesaja 30:
B. 1 Kronieke 28:
C. Jesaja 33:
D. Esegiël 28:
E. 2 Konings 20:
3. "Want met U loop ek ‘n bende storm, en met my God spring ek oor ‘n muur. Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is ‘n skild vir almal wat by Hom skuil. God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak."
A. Psalm 130:
B. Psalm 20:
C. Psalm 50:
D. Psalm 77:
E. Psalm 18:
4. "Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar óns sal roem op die Naam van die HERE onse God."
A. Psalm 90:
B. Psalm 137:
C. Psalm 75:
D. Psalm 20:
E. Psalm 119:
5. "Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!"
A. Psalm 122:
B. Psalm 27:
C. Psalm 92:
D. Palm 111:
E. Psalm 88:
6. "Die HERE is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang.Die HERE is ‘n sterkte vir hulle, en Hy is ‘n vesting van verlossing vir sy gesalfde."
A. Psalm 133:
B. Psalm 92:
C. Psalm 55:
D. Psalm 1:
E. Psalm 28:
7. "Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God."
A. Lukas 20:
B. Matteus 15:
C. Handelinge 7:
D. Romeine 10:
E. Jakobus 2:
8. "Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak."
A. Rigters 10:
B. 1 Samuel 15:
C. Sagaria 13:
D. Jeremia 50:
E. Spreuke 3:
9. "En Jesus sê vir hom: Wat dit betref—as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo."
A. Matteus 20:
B. Markus 9:
C. 2 Korintiërs 10:
D. Lukas 17:
E. Romeine 15:
10. "Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword."
A. Filippense 3:
B. Handelinge 20:
C. Jakobus 3:
D. Matteus 25:
E. 2 Korintiërs 5:
11. "Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie."
A. Johannes 19:
B. 1 Petrus 3:
C. Hebreërs 13:
D. 1 Timoteus 5:
E. Lukas 1:
12. "Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
A. 2 Petrus 1:
B. Matteus 20:
C. Handelinge 15:
D. Markus 7:
E. Hebreërs 11:
Pas A by die regte antwoord in B:
A.
1. Romeine 16:
2. 1 Petrus 2:
3. 1 Samuel 15:
4. Psalm 38:
5. Josua 10:
6. Lukas 19:
7. Handelinge 20:
8. Efesiers 3:
9. Jesaja 30:
10. Eksodus 20:
11. Markua 15:
12. Matteus 17:
13. Jakobus 3:
14. Hosea 3:
15. Kolossense 2:
16. Romeine 6:
17. Spreuke 14:
18. Galasiers 5:
19. Hebreërs 5:
20. 2 Tessalonisense 1:
21. Romeine 5:
22. 2 Korintiërs 10:
23. Psalm 103:
B.
1. "Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het."
2. "Daarmee vernietig ons die redenasies en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak."
3. "Loof die Here, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!"
4. "Want soos deur die ongehoorsaamheid van die een mens baie tot sondaars gestel is, so sal ook deur die gehoorsaamheid van die Één baie tot regverdiges gestel word."
5. "maar nou geopenbaar is en deur die profetiese Skrifte bekend gemaak is onder al die heidene, volgens die bevel van die ewige God, tot gehoorsaamheid van die geloof."
6. "Maar Samuel antwoord: “Is brandoffers en ander diereoffers net so aanneemlik vir die Here as gehoorsaamheid aan sy bevel? Nee, gehoorsaamheid is beter as offerande, om te luister is beter as die vet van ramme."
7. "Soos God die Vader dit vooraf bestem het, het Hy julle uitverkies en deur die Gees afgesonder om aan Hom gehoorsaam te wees en besprinkel te word met die bloed van Jesus Christus. Mag daar vir julle genade en vrede in oorvloed wees!"
8. "as dit gehoorsaamheid aan God is, beteken dit vryspraak en lewe."
9. "Gehoorsaamheid aan die Here laat 'n volk sterk staan; sonde bring skande oor 'n volk."
10. "Wie het julle omgepraat? Nie God nie; Hy roep julle tot gehoorsaamheid."
Vind die verse in:
1. Johannes 15:
2. Johannes 17:
3. 1 Johannes 4:
4. Efesiërs 3:
5. Filippense 1:
6. 1 Tessalonisense 3:
7. 1 Korintiërs 16:
1. "Julle moet alles met liefde doen."
2. "Mense wat liefde in hulle harte het, is nie bang nie, want as hulle regtig liefde in hulle harte het, dan kan hulle nie meer bang wees nie. Mense is altyd bang vir straf. Die mense wat bang is dat God hulle sal straf, is die mense wat nie regtig liefde in hulle harte het nie."
3. "Ons bid dat die Here julle liefde sal laat groei en dat julle vol sal word van liefde vir mekaar en liefde vir almal, soos ons ook lief is vir julle."
4. “Die Vader is lief vir My. So is Ek ook lief vir julle. Julle moet vashou aan my liefde, my liefde moet vir julle baie belangrik wees."
5. "Die beste bewys van liefde is wanneer iemand vir sy vriende sterf sodat sy vriende kan lewe."
6. "Ek het vasgehou aan my Vader se liefde, want Ek het gedoen wat Hy gesê het. Julle moet dieselfde doen. As julle wil doen wat Ek sê, dan moet julle vashou aan my liefde."
7. "Ek het vir hulle vertel van U en Ek sal vir hulle nog meer vertel van U. Dan sal u liefde in hulle harte wees, die liefde wat U vir My het, en Ek sal by hulle wees.”
8. "Ons het gesien en geglo dat God lief is vir ons. God is liefde, en almal wat vashou aan sy liefde, bly by Hom en Hy bly by hulle."
9. "Ek bid dat julle sal glo in Christus, dat Hy in julle harte sal woon en dat julle lewens heeltemal vol liefde sal wees."
10. "Ek bid dat julle liefde meer en meer sal word sodat julle alles beter sal verstaan en sal weet"
Vind die verse in:
1. Johannes 1:
2. Psalm 139:
3. Efesiërs 5:
4. Psalm 36:
5. Psalm 119:
6. Jesaja 60:
7. Job 11:
8. Johannes 12:
9. Job 12:
1. "Hy gee lig in donker dieptes, Hy maak donker plekke lig."
2. "Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring."
3. "Jou lewe sal meer lig hê as die helder middag, jou donker sal lig word soos die môre."
4. "Terwyl julle die lig het, moet julle in die lig glo, sodat julle mense van die lig kan wees.” Dit het Jesus gesê en daarna van hulle af weggegaan en Hom skuil gehou."
5. "maar vir U is selfs die duisternis nie donker nie en die nag so lig soos die dag, duisternis so goed soos lig."
6. "Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig."
7. "U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons."
8. "U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad."
9. "In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense."
10. "Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie."
Kies die regte Skrifgedeelte:
1. Dit is nie ék wat lewe nie, dit is Chrístus wat in my lewe. Ek lewe nou só: Ek glo in die Seun van God, die Seun wat lief is vir my en wat gesterf het sodat ek kan lewe.
A. Markus 12:
B. Jakobus 5:
C. Romeine 10.
D. Openbaring 7:
E. Galasiërs 2:
2. "Iemand wat reg lewe, laat ander mense waarlik lewe, 'n wyse mens sal lank lewe."
A. Jesaja 31:
B. Rigters 17:
C. 1 Samuel 20:
D. Spreuke 11:
E. Josua 7:
3. “Die Vader lewe en Hy laat mense lewe. Hy het hierdie lewe ook vir die Seun gegee sodat die Seun ook mense kan laat lewe."
A. Handelinge 19:
B. Lukas 11:
C. Markus 15:
D. Filippense 3:
E. Johannes 5:
4. "Nou lewe ek naby die Here tussen mense wat lewe."
A. Psalm 90:
B. Psalm 130:
C. Psalm 70:
D. Psalm 33:
E. Psalm 116:
5. "As iemand dink sy eie lewe is baie belangrik, dan sal hy sy lewe verloor. Maar as iemand besef dat sy lewe op aarde nie belangrik is nie, dan sal hy sy lewe hou, hy sal altyd aanhou lewe."
A. 1 Timoteus 5:
B. Romeine 13:
C. Lukas 15:
D. Jakobus 2:
E. Johannes 12:
6. "As iemand aan Christus behoort, dan het God daardie persoon 'n nuwe mens gemaak. Die persoon se ou lewe is verby, ja, hy het 'n nuwe lewe gekry."
A. Galasiërs 1:
B. 2 Korintiërs 5:
C. 1 Johannes 2:
D. Matteus 20:
E. 1 Petrus 3:
7. "Want U gee vir ons die lewe, U gee die lig wat vir ons laat lewe."
A. Psalm 71:
B. Psalm 36:
C. Psalm 27:
D. Psalm 119:
E. Psalm 122:
8. "As jy met wysheid lewe, dan sal jy 'n lang en 'n mooi lewe hê."
A. Esegiël 21:
B. Jeremia 50:
C. Hosea 7:
D. 2 Kronieke 20:
E. Spreuke 3:
9. "As jy wysheid het, dan sal jy lank lewe, jy sal baie jare lank lewe.
A. Eksodus 11:
B. Deuteronomium 29:
C. Amos 1:
D. Spreuke 9:
E. 1 Konings 15:
10. "Die Woord het die lewe gebring, en hierdie lewe was die lig vir die mense."
A. Matteus 20:
B. Johannes 1:
C. Romeine 15:
D. Kolossense 2:
E. Hebreërs 12:
"Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind
en die beskerming van die Almagtige geniet,
hy sê vir die Here:
“U is my toevlug en my veilige vesting,
my God op wie ek vertrou.”
Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou
en jou bewaar van dodelike siekte.
Hy beskut jou onder sy vleuels
en is vir jou 'n veilige skuilplek.
Sy trou beskerm jou aan alle kante.
Jy hoef nie bang te wees vir gevaar in die nag
of vir aanvalle oordag,
vir pes wat in die donker toeslaan
of vir siekte wat helder oordag verwoesting saai nie.
Al val daar duisende langs jou,
tienduisende by jou,
vir jou sal niks tref nie.
Met jou eie oë sal jy sien
hoe die goddelose gestraf word.
Omdat jy die Here as skuilplek geneem het,
die Allerhoogste as jou beskermer,
sal geen onheil jou tref
en geen plaag naby jou woonplek kom nie.
Hy sal sy engele opdrag gee
om jou te beskerm waar jy ook al gaan.
Op hulle hande sal hulle jou dra,
sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.
Jy sal oor leeus en adders loop,
leeus en slange sal jy doodtrap.
“Omdat hy My liefhet, sal Ek hom red,”
sê die Here,
“omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm.
Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor;
in sy nood sal Ek by hom wees,
Ek sal hom red en hom in sy eer herstel.
'n Baie lang lewe sal Ek hom gee
en oor my hulp sal hy hom verbly.”
1. Johannes 3:
“Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as
iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God sien nie.”
2. Johannes 3: “Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, moet julle nie weer gebore word nie.”
3. Matteus 7:
“Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad
wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Omdat die
poort is, en die pad is small wat na die lewe lei, en daar is min wees
daar wat dit vind.”
4. Matteus 7: “Nie
elkeen wat vir My sê: Here, Here! Sal ingaan in die koninkryk van die
hemele; maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”
5. Matteus 7:
“Baie sal in daardie dag, Here, Here sê vir my, het ons nie in u Naam
geprofeteer? en in u Naam duiwels uitgedryf het? en in u Naam baie
kragte gedoen nie? En dan sal Ek aan julle sê: Ek het julle nooit geken
Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk.
6. 1 Peter 1:
“Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat na sy
grote barmhartigheid ons die wedergeboorte geskenk het tot ‘n lewende
hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.”
7. Handelinge 2:
“En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en gedoop word elkeen van julle
in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal
die gawe van die Heilige Gees ontvang.”
8. Johannes 3:
“Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore
word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan
nie.”
9. Johannes 1: “Wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van die mens nie, maar van God.”
10. 1 Petrus 1:
“Want julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit
onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly
vir ewig.”
Volg : Volg Wees Aktief vir Jesus op: https://weesaktiefvirJesus.blogspot.com EN www.weesaktiefvirjesusleefstyl.co.za